Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Indiana |
County | Lake |
Koördinate | 41°36′N 87°21′W / 41.600°N 87.350°W |
Geïnkorporeer op | 14 Julie 1906 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 148,1 vk km |
Hoogte bo seevlak | 185 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 78 450 |
- Bevolkingsdigtheid | 621,7/vk km |
Tydsone | CST (UTC -6) |
Somertyd | CDT (UTC -5) |
Burgemeester | Karen Freeman-Wilson (D) |
Amptelike Webwerf | gary.in.us Geargiveer 8 Februarie 2011 op Wayback Machine |
Gary is 'n hawestad in die deelstaat Indiana en geleë aan die oewer van die Michiganmeer. Die stad is ongeveer 48km vanaf Chicago en het ontstaan as gevolg van die yster industrie. In 1906 was die stad gebou deur die United States Steel Corporation en vernoem na Elbert H. Gary, toe die voorsitter van die Direksie. Dit is gebou op sandduine en moerasse.